Ons Huise

Kosmos

home-kosmons-thumb

Die Kosmoshuis is gestig deur Johan en Ronel in 2003 en daar is reeds meer as 250 kiddies deur die huis. Dit is seuns en dogters van verskillende ouderdomsgroepe.

Verken Kosmos

Protea

home-protea-thumb

Die Protea huis se deure is op 1 Maart 2012 geopen. Daar is ook seuns en dogters van verskillende ouderdomgroepe by hul aan huis.


Verken Protea

Sonneblom

home-son-thumb

Sonneblom, geopen op 1 Augustus 2012 en die huismoeder (Ronela) en daar is reeds 55 kinders wat in en weer uit die huis geplaas is. Seuns en dogters van verskillende ouderdomsgroepe.

Verken Sonneblom

Frangipani

home-frang-thumb

Frangipani, se deure is geopen op 25 Januarie 2016 en die huisouers (Ben en Rina). Seuns en dogter van verskillende ouderdomsgroepe is reeds daar geplaas.


Verken Frangipani

About our foundation

The Jabes Foundation was established in 2011 to make a difference in the welfare of abused and abandoned children. This is a dream that came a long way, eleven years ago, where God gave us the passion to make a difference in these children’s lives. The main purpose of the organization is to provide a normal home environment where children in need are placed, by the different Welfare Organizations, Police and Children’s court, in safe – and/or foster care.

The organization grew from one house, twelve years ago, with one child in foster care to three houses (Kosmos-, Protea-, Sonneblom and Frangipane house) where plus minus thirty children are currently cared for. In the days of only the one home, several children (more than hundred and twenty), were placed and the need is growing by the day.

The Jabes Foundation

Jabes is gebaseer op Matt 25:40 wat vyf keer in twee dae bevestig is.


“vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen”.

Nuus en Byeenkomste

03/29/2017
leon-ferreira

Byeenkoms: Leon Ferreira 19 Mei 2017

06/05/2016
jabes-boempie-and-2016-0-header

Boemelaar Dans 2016

10/12/2015
dames-tee-01

Dames Tee 2015

Ons borge

check-thumb
pnp-thumb
lcf-thumb
tc-thumb
rotary-thumb
spar-thumb
durasales-thumb
vaal-thumb

Stuur n boodskap


Kom in kontak


Ronel Riekert.

Stuur Epos

082 254 4611


Johan Riekert.

Stuur Epos

082 333 0933